เว็บไซต์นี้ใช้คุกกี้ การใช้คุกกี้ช่วยปรับปรุงประสบการณ์การท่องเว็บของคุณ หากคุณยังคงท่องเว็บต่อไป เราจะถือว่าคุณยอมรับการใช้งานนี้
Ons skool is 'n parallel-medium instansie wat beteken dat 'n leerder in alle skoolfasette honderd persent in die taal van sy keuse onderrig word; hetsy Afrikaans of Engels. Twee skole beweeg parallel gebaseer op taal. Die beste skool om te kies.
Kiddies Paradise! Baba, Kleuter en Naskoolsentrum! Jou kind se tuiste sedert 1999! Dubbel Medium! CAPS Sillabus! Gebalanseerde etes! Ruim klassies! Veilige omgewing! CCTV kameras! Addisionele aktiwiteite beskikbaar! Bekwame & opgeleide personeel!
เว็บไซต์นี้ใช้คุกกี้ การใช้คุกกี้ช่วยปรับปรุงประสบการณ์การท่องเว็บของคุณ หากคุณยังคงท่องเว็บต่อไป เราจะถือว่าคุณยอมรับการใช้งานนี้